Best Mining Solutions For Everyone, Get a Free Quote.

Zhengzhou, China

[email protected]

Blogs

  1. Home
  2. Crushing Plant
  3. werk in noord kaap kuruman for mining

werk in noord kaap kuruman for mining

Crushing Plant

Crushing Plant

The combination crusher is a new generation high efficiency crushing machine designed and researched by integrating the domestic and foreign crusher technology with the same kinds and optimizing the main technical parameters.
[email protected]
Sent Message Chat Online

We Provide You The Highest Quality Mining Machine That Meets Your Expectation.

Need A High Quality Mining Machine For Your Project?

Contact With Us

You May Also Like

kuruman - wikipedia

Die sendingstasie is in 1821 deur eerw. Robert Moffat (1795-1883), 'n boorling van Ormiston in Skotland, en sy vrou Mary van die Londense Sendinggenootskap gestig. Die Moffats het hulle hier gevestig om uiteindelik vyftig jaar lank onder die Tswanas te werk. Die dorp Kuruman het in 1887 op die linkeroewer van die Kurumanrivier tot stand gekom. Een van die bekende bakens hier is die Oog van Kuruman, 'n fontein (en sedert die jaar 1992 ook 'n nasionale monument) wat 'n volle 20 miljoen liter water per dag lewer in die middel van die halfwoestyn. Kuruman staan derhalwe ook bekend as die "Oase van die Kalahari".

Die gebied van Kuruman was oorspronklik die hoofsetel van die sogenaamde Woestynboesmans wat hier oor 'n tydperk van 12 000 jaar gewoon het. Die dorpsnaam is volgens 'n ou Tswana-legende afgelei van Khudumaan, 'n leier van die Boesmans. Na bewering het hy sy heilige plek in die klein bakkrans, waar die tweelingkoppe Gamohaan en Khudumaan in die noorde van die Kurumanheuwels bymekaarkom, ingerig.

Die eerste blanke, wat hom omstreeks 1800 in die gebied gevestig het, was die sendeling Johan Kok van die Suid-Afrikaanse Sendinggenootskap. Hy is agt jaar later deur Tswanas in die Kurumanheuwels vermoor sodat die poging om 'n permanente sendingstasie te vestig voorlopig gestaak is.

kuruman - wikipedia

Sestien jaar later het die bekende Skots-gebore sendeling Robert Moffat en sy vrou hulle in die gebied gevestig. Moffat was 'n baie ywerige man wat die Bybel vir die eerste keer in 'n Swart taal, Tswana, vertaal en op 'n handpers gedruk het en sodoende van Kuruman die baken van sendingwerk in Suid-Afrika gemaak het. Met sy besproeiingswerke het hy ook die grondslag vir die plaaslike landboubedryf gelê. In die kerk, wat hy in 1838 opgerig het, het 'n ander bekende sendeling, David Livingstone, met Moffat se dogter Mary getrou. Die kerk is in 1938 gerestoureer en tot nasionale monument verklaar. Livingstone het die meeste van sy beroemde ontdekkingsreise van Kuruman af begin.[2]

Die Londense Sendinggenootskap het in 1876 die Moffat-instituut vir die opleiding van swart evangeliste in die lewe geroep. Vyf kilometer van hierdie instituut het die dorp Kuruman in 1887 op die linkeroewer van die Kurumanrivier tot stand gekom.

Recent Posts